'See' nou beskikbaar.

Koop Hier

Die Rivier

Wat is Die Rivier

Dis ’n stroom van al ons kuns. Elke dag is daar iets nuuts. Soms is dit ’n song; soms dit ’n musiekvideo of kortfilm. Daar is daagliks gedigte, resepte, gedagtes en verhale. Jy kan ook deelneem aan besluite oor ons set-lists; watter songs op die volgende album moet kom en waaroor ons skryf. 

Word Deel